Stories en Liedtjies van die Wildtuin Volume 1 Stories en Liedtjies van die Wildtuin Volume 1
 

John Edmond - Stories van Die Wildtuin Volume 1 en 2

Alle liedtjies en stories is gekomponeer deur John Edmond an dan vertaal, vertel en gesing deur Gert van Tonder. Die konsep van "Stories en Liedtjies van die Wildtuin" is geiniseer deur John Edmond na aanleiding van die gewilde engelse reeks "Tales of the Game Rangers". Die doel van hierdie reeks is opvoedkundig van aard terwyl dit ook familie vermaak verskaf.

Dit bevat onder andere liedtjies soos, Moenie Aapstreke uithaal met 'n Kameelperd, Die wyse ou Ooruil, Waar het die Luiperd sy kolle gekry en Die Haas en die Duiker om net 'n paar te noem.

LIEDTJIE LYS VOL. 1

  1. Waar Het Die Luiperd Sy Kolle Gekry
  2. Kry 'n Dokter Vir Die Krok
  3. Die Jakkals En Die Eland
  4. Die Haas En Die Duiker
  5. Die Mohabba Hobba Boom
  6. Balisa En Die Reus

LIEDTJIE LYS VOL. 2

  1. Boom Sonder Naam
  2. Moenie Aapstreke Uithaal Met 'n Kameelperd
  3. Die Wildewaatlemoen
  4. Almal Van Ons - Zonke Tina
  5. Die Wyse Ou Ooruil
  6. Oewe Die Hiena

Kliek hier om terug te gaan na John Edmond se Boek en Musiekwinkel
 

Copyright © 2005 John Edmond

Contact John Edmond: Tel. No. +27 (0) 14 735 0774 or e-mail John at jredmond@mweb.co.za
This website was last updated 13 Oktober, 2007.

KunKuru, John Edmond's private bush lodge